laurikarauchofficial
Jun 21
1K
30K
67
351%
Na agt jaar is ek opgewonde om weer musiek vry te stel. Nadat ek die talentvolle @christivanniekerk1 se liedjie Liewe Lewe gehoor het, het ek dadelik geweet ek wil dit saam met haar opneem. Christie is werklik soos ’n vars brisie met ’n lieflike siel. Hierdie liedjie, wat 26 Julie vrygestel word, sal deel wees van ’n EP met ses liedjies wat ek later vanjaar gaan vrystel. #fyp #viral #fypシ゚
laurikarauchofficial
Jun 21
1K
30K
67
351%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
