830
14K
40
170%
‘Vier seisoene kind’ is ‘n tydlose liedjie en al die sukses wat dit sover behaal het is welverdiend. Teen die tyd dat ek dit opgeneem het, kon Gian Groen, die skepper van die liedjie, se weergawe reeds gehoor word. Wouter van de Venter het my een aand in 2001 voorgestel aan Gian en toe sommer daar en dan die saadjie geplant dat ek ook die liedjie moet opneem, en dat dit ideaal by my stem sou pas. Die gevolg was my ‘Vier seisoene kind’-album wat in 2002 uitgereik is. Die jare sedertdien het bewys dat die liedjie die toets van die tyd sal deurstaan. Ná my weergawe, het Theuns en Juanita, Nedine Blom, Refentse, Francois van Coke en Tasché, Karen Zoid, Kurt en tientalle ander kunstenaars (meer as 58 sover!) dit ook opgeneem. Die FAK het vir Gian Groen twee jaar gelede vereer vir ‘die lied wat die meeste keer in die geskiedenis van Afrikaans opgeneem is deur verskillende kunstenaars’. Dit wil gedoen wees! #fyp #viral #fypシ゚viral #fypシ゚ #fypシ゚viral🖤tiktok #afrikaans #afrikaans
830
14K
40
170%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: