laurikarauchofficial
Jul 5
186
2.5K
6
30.4%
Etienne Steyn het al baie mooi liedjies geskryf. Dink maar aan ‘Dis die storie van my hart’ (op my ‘Nuwe Treffer’-album) en die pragtige ‘Days’ op ‘Die reis’, wat ’n duet saam met Binky Rose was. Toe ek daardie album in 2016 uitgereik het, was ‘As ek eendag oud is’ bo-aan ons lys om die bemarkingsveldtog mee te loods. Daar was groot blydskap toe Jacaranda FM die liedjie sommer dadelik op hulle speellys geplaas het nadat Rian ‘n onderhoud met my gedoen het! Dit was opwindende tye en het definitief gehelp om ‘As ek eendag oud is’ vining gewild te maak. #fyp #viral #fypage #fypシ #fypシ゚viral
laurikarauchofficial
Jul 5
186
2.5K
6
30.4%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
