274
4.5K
26
55%
‘Kyk hoe glinster die maan’, ‘n liedjie waarvoor Chris die liriek geskryf het, bly konstant een van my opnames wat die meeste gestroom word. Ek het dit die eerste keer in 1990 opgeneem vir die ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’-album, en toe, hier rondom 2017 was daar nog ‘n weergawe. Hierdie keer het Loki Rothman dit verwerk en was dit spesiaal geskep as die temaliedjie van die film ‘Liewe Kersfeesvader’. Die pragtige Mila Guy en Dean John Smith was die twee hoofakteurs, saam met ‘n uitstekende groep spelers in die res van die rolverdeling. Hierdie video, wat deur Danie Nel Photography gemaak was, sluit mooi grepe uit die film ook in. Dit kan in sy geheel gesien word op my YouTube-kanaal. #fyp #viral #fypシ
274
4.5K
26
55%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: