laurikarauchofficial
Jul 12
81
2.8K
9
32.5%
Die tyd kom nou al hoe nader aan die 26ste Julie – wanneer jy my en Christi se weergawe van ‘Liewe Lewe’ sal kan aflaai of stroom. Dankie dat jy vir die afgelope twee weke met my saamgeloop het op ‘n herinneringsreis. Vandag gee ek jou die geleentheid - en moedig ek jou aan, om die liedjie vooraf te stoor op die platform van jou keuse. Kom die 26ste, sal jy dadelik kan luister daarna sodra dit uitgereik word. Volgende week gaan ek voort met poste in dieselfde trant as die laaste twee weke en vertel ek jou meer oor (ondermeer) ‘Kinders van die wind en ‘Hot gates’. In die laaste week voor uitreiking sal ek elke dag op kamera gesels en meer sê oor die proses wat my tot hier gebring het. Hiermee die ‘pre-save’ of ‘pre-add’-skakel vir ‘Liewe Lewe’. Vind die skakel in my biografie hier op my blad. #fyp @christivanniekerk1
laurikarauchofficial
Jul 12
81
2.8K
9
32.5%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
