laurikarauchofficial
Jul 23
581
17K
22
206%
Toe ek moes besluit op ’n omslag vir my nuwe liedjie ‘Liewe Lewe’ toe het ek dadelik gedink aan ’n skildery wat ons dogter Nina Torr gemaak het van ‘n foto wat my pa geneem het op my vyfde verjaardagparty. ‘Liewe Lewe’ word 26 Julie uitgereik en jy kan dit nou ‘Pre-save’ deur die skakel in my bio te volg. #fyp #viral #fypシ #fypシ゚viral
laurikarauchofficial
Jul 23
581
17K
22
206%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
