344
8.7K
4
104%
Ek het dit so geniet om die afgelope maand se daaglikse (!) plasings te doen. Ek kon teruggaan na die tyd toe elke liedjie uitgereik was, en dit was so lekker! Dankie dat jy ingeloer het en soms ‘n kosbare reaksie vir my geskryf het. Almal se herinneringe en assosiasies met my musiek is vir my betekenisvol en ek voel uitermate bevoorreg dat ek hierdie terugblikke kon deel met jou. ‘What a ride!’ Vrydag is nou baie naby. Hiehaaa! 💃🕺😎🤗 Stoor ‘Liewe Lewe’ deur die skakel in my bio te volg. #fyp #viral #fypシ #fypage #musiek #afrikaans
344
8.7K
4
104%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: