106
3K
3
35.7%
Kyk, om heel eerlik te wees, wou ek eers my uitreikingsdatum ‘n bietjie vervroeg, of dalk selfs aangeskuif het, want ek het gevoel dat ek ‘n onredelike voorsprong op die opening van die Olimpiese Spele môre gaan hê😁. Maar toe ek weer dink, het ek besluit ‘business is business’ – en die Spele moet maar bykom! ‘n Groot voordeel is natuurlik dat ‘Liewe Lewe’ ‘n vrolike liedjie is wat jou uitasem gaan laat met die saamsing en passies maak. So dit gaan uitstekend inpas by die wêreldwye feesvieringe en gees, en dalk, net dalk, sal jy eendag kan sê – ‘ek kan presies die dag onthou, en waar ek was, toe ek ‘Liewe Lewe’ vir die eerste keer gehoor het’. Liewe Spele – ek en Christi van Niekerk is REG vir jou-ou! 😂🤣😍 ‘Pre-Save’ die liedjie in my bio. #fyp #viral #fypシ゚viral
106
3K
3
35.7%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: