819
40K
97
688%
Die 1ste AFRIKAANS OPPI WESKUS was gehou op YZERFONTEIN en dit was een groot FEES! Baie Dankie aan elke Feesganger wat daar was! Dankie ook aan @yzerfonteinrt276 vir al julle hulp! Ons was bevoorreg om R25000 te kon skenk aan die Round Table. Baie Dankie aan ons groot borge vir die dag @hardekoolbrandewyn , @suzuki_za & @blake_family_wines Dankie ook aan @bokradio989fm @dieswartlandjoernaal @baie_goeters @lift__sa @cocacolapenbev & @radiohoutstok100.6fm 🎥@Dieter Pey 📸@x_simoneford_x Dankie aan elke service provider asook Jeanette & Anke vir julle hulp! Laastens Dankie vir die Kunstenaars, julle was ‘n FEES! @JAY @Juan Boucher @Kurt Darren @Snotkop @Riaan Benade @Demi Lee Moore @Samantha Leonard @Chris Steyn @Danny Smoke @Mirandi @Brandon Eloff @Ryno Velvet @tascheburger @DJWico MC @Angelique Gerber Sien julle 28 Desember 2024... Nou’s dit tyd vir Afrikaans Oppi Platteland! www.afrikaansevertonings.com www.afrikaansoppiplatteland.net #afrikaansoppiweskus #afrikaansoppiplatteland #afrikaansoppiplatteland2024
819
40K
97
688%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: