afrikaansoppiplatteland
Mar 20
1.6K
38K
74
672%
Afrikaans Oppi Platteland 2024 was een vir die boeke met oor die 9000 van julle mooi mense wat die gees gebring het! Herleef die oomblikke hier! Offisiële “A F T E R M O V I E” 2024 Vasgevang deur die ongelooflike 🎥 @halohenry van @halohenrymedia Share hierdie Reel na jou Story toe & Tag jou vriende in die Comments 👇 Ons wil graag weet wie was die beste Kunstenaar op die dag? 8 Februarie 2025 is om die draai en ons skuif die Fees na ‘n groter terrein op Moreson Plaas om hierdie geleentheid tot op die volgende vlak te neem! Kaartjies Open op Maandag 26 Augustus 2024 10h00 www.kaarkies.co.za Dankie dat ons die stem van Afrikaans kan verteenwoordig deur musiek en dankie vir elkeen wat daar was! @Juan Boucher @Janey&Waney @Emmari Gildenhuys @Samantha Leonard @Angelique Gerber @Wilna Rossouw @Chris Steyn @Demi Lee Moore @JAY @Vanlillewatmaakhulle? @Mila g @Mirandi @Snotkop @Bobby Van Jaarsveld @QMAN & BORRIE @Julipoeli @Ricus Nel #afrikaans #afrikaansemusiek #afrikaansoppiplatteland #musiekfees #afrikaansoppiplatteland2024
afrikaansoppiplatteland
Mar 20
1.6K
38K
74
672%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
