28
2.2K
5
25.7%
Goeie more - Heerlike nuus: Ná duisende versoeke vir nóg kaartjies, word daar nou ekstra kaartjies beskikbaar gestel vir die #AiG100Jaar konsert. Kaartjies kan net by iTickets gekoop word by: http://bit.ly/AiG100Jaar Die kaartjiepryse wissel van R150 per persoon tot R 295 per persoon. Daar is nou ook ongeveer 30 suites beskikbaar wat tussen 17 en 21 mense kan huisves. Dié suites word teen R2750 per persoon verkoop (die hele suite moet geneem word). Die prys sluit spyseniering, drankies, eetgerei, meubels en ’n kroegman in. Jy kan ook jou onderneming se promosiemateriaal inbring. Ek hoop dat dit goeie nuus is vir jou. Ek sien al so geweldig uit na die geleentheid. So baie mense werk reeds baie hard om dit ‘n onvergeetlike ervaring vir die gehoor en ons kunstenaars en te maak.
28
2.2K
5
25.7%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: