sensasie0
Jul 11
2.1K
57K
195
872%
Ek is baie trots op die nommertjie wat van vandag beskikbaar is vir julle om te luister. Dit is my derde Remix vir Anneli Van Rooyen, en moontlik die laaste. Soveel mense het my gevra om “Ek Glo” ook te remix. Dit was baie laat aande in die studio om die beste uit hom te kan kry oor die laaste paar maande. Dankie aan @universalmusiek dat julle my vertrou het met die herverwerking. Soos Tannie Anneli sê “Dis Kookwater” Kom ons glo weer in die lewe soos sy dit gesing het 35 jaar terug. #sensasie #annelivanrooyen #afrikaansemusiek #afrikaansisgroot #afrikaanseremix
sensasie0
Jul 11
2.1K
57K
195
872%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: