1.3K
25K
39
44.4%
Julle so jammer ons is so stil ! Maar Jan het nou weer bietjie gesig gewys 😁 hy stres bietjie oor die weer vir die wat nie weet nie donderweer gee hom bietjie angs . Maar hy is ok ❤️ #afrikaans #southafrica #downsyndrome #love #brother
1.3K
25K
39
44.4%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
