carolinegracebrussow
May 9
63
1.4K
6.49%
Deur julle oë ✨ VANDAG beskikbaar op alle digitale platforms. - Hierdie enkelsnit is direk uit my hart gesing, en die vervulling daarvan ONBESKRYFLIK. Elke noot dra ‘n stukkie van my siel en elke stap, begin tot einde, was bestem vir iets groter as ek.- #divineintervention Dankie @boerboelwear #stephanbotha vir julle vertroue in my en die hele span by #indihubsa vir julle harde werk🫶🏻. - GAAN LUISTER NOU🙌🏻 Link in BIO. #baieliefdevirjulle - #nuwemusiek #enkelsnitvrystelling #deurjulleoë #boerboelwear #boerboeltunes #indihub #carolinegracebrussow
carolinegracebrussow
May 9
63
1.4K
6.49%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products:
