159
1.16%
“Wie ookal die ‘balle in die lug’ frase uitgedink het, moet sommer in die tronk gegooi word. Dit is ’n onrealistiese prentjie en verwagting dat ons balle in die lug moet hou. En dit is nie my rol om alleen die balle in die lug te hou nie. 'Life is messy,' vertel @trixvivier toe ons onlangs gesels oor werk-lewe balans. Stem jy saam?⁠ Lees gerus meer oor Trix, haar wenke vir werklewe balans en haar rol as Jana in Fraksie deur te klik by ons link in bio. ⁠ ---⁠ Trix Vivier says: "Whoever thought up the term 'juggle/keep balls in the air' should be jailed! It creates an unrealistic picture that we have to keep all the balls in the air. And it's not my job alone to do this. Life is messy." ⁠ ⁠ 📷 @jenni_elizabeth2⁠ ⁠ #stylvol #stylvolwelwees #mawees #TrixViviers #aktrise #Fraksie #worklifebalance #balans⁠ ⁠
159
1.16%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: