160
6.1K
45.8%
WEN Jy kan’n PRP-behandeling en ’n opvolgbehandeling van min of meer R9000 wen by @ctdr_aesthetics in Kaapstad wen. Hierdie bly een van ons heel gunsteling estetiese behandelings en ons het spesiaal vir dr. Jan Nel gevra om een vir ons Stylvol vriendinne weg te gee. En ja naalde word gebruik, maar jy voel dit werklik skaars (en Justine is kleinseerig en gril vir naalde en dit was nie eers vir haar erg nie!) Jou bloed word getrek, en ge ‘spin’ en dan word die deel van jou bloed wat jou groeifaktore bevat weer teruggespuit op jou gesig (veral op jou probleem-areas, op die video gemerk in wit). Daarna word ’n stempel met mikronaaltjies oor jou gesig en bors-area gebruik. Die proses stimuleer veral kollageenvorming. Dit is nou 3 weke vandat ons, ons behandelings laat doen het en ons velle is beslis meer glansend en glad. Skryf so in⁠ 1. Volg @stylvol.co.za⁠ 2. Volg @ctdr_aesthetics ⁠ 3. Like hierdie “post”⁠⁠ 4. ‘Tag’ ‘n vriendin, 1 tag = 1 inskrywings. (Maksimum van 10 inskrywings per persoon)⁠ 5. Ekstra inskrywing: deel hierdie reel op jou stories en tag @stylvol.co.za ⁠ Bepalings en voorwaardes 1. Instagram is nie betrokke by die kompetisie nie/Instagram is not involved with this competition.⁠ 2. Wenners word deur ’n lukrake trekking bepaal en sal op ons ‘stories’ aangekondig word/Winners are announced via a random selection draw and will be announced on our stories⁠ 3. Hierdie is ’n mediese prosedure en sluit ’n konsultasie met dr.Nel /This is medical procedure and includes a consulation with dr.Nel. 4. Indien jy om een of ander nie die geskikte kandidaat vir die kompetisie is nie, kan jy nie die prys vir kontant ruil of oordra nie en ’n nuwe wenner sal gekies word/Should you not be a suitable candidate you can not exchange the prize for cash or give it away. A new winner will be choosen. 5. Kompetisie sluit om middernag op 9 November/Competition closes on 9 November at midnight.⁠ #stylvol #drjannel
160
6.1K
45.8%
Cost:
Manual Stats:
Include in groups:
Products: